Reviews and other content aren't verified by Google
7de Laan is goeie program maar die episode van die slang in Beleef is verregaande. Dis n Alino Berneus en is glad nie giftig nie en soms word insidente te lank uitgerek. Dit raak irriteerend. Ludo is die grootste irretasie. Sy houding.