7 de laan is nog altyd gesien as n familie program waar jy na n lang dag kan ontspan. Nou is dit die grootste snert onder die son. Ek bedoel, dink bietjie realisties. Kinders kan nie eerz meer daarna kyk nie en dis regtig nie meer gebasseer op die allerdaagse lewe nie. Kom terug na die regte 7 de laan
Ek gaan kyk veel eerder 2015 se 7 de laan op youtube op seisoen 1 sin op SABC ENCORE as om 7 de laan nou te kyk. Grootste snert waarmee julle al ooit opgekom het. Baie onrealisties