Reviews and other content aren't verified by Google
Ek kon skaars deur die hele film kom. Hul aansitterige toneelspel & komedie was aaklig. Die hele film het my laat dink die skrywer het stukke uit ander bekende Amerikaanse films geneem & sy eie probeer maak.