Die mafia agtigheid raak al hoe meer steurend en vervelig, sekerlik is daar meer geloofwaardige intriges wat in 'n hospitaal hoort om oor te skryf - dat mens nie ten alle koste Binneland wil vermy sou dit werklik bestaan het nie! Die interessante feitelike gevallestudies hier en daar word waardeer en natuurlik die komplekse menslike verhoudings en die akteurs se goeie spel - At Koster bly 'n meester