Die akteurs doen defnitief hulle werk goed. Die storielyn is so vervelig en onnodige tonele! Die rol van die vrou in die gemeenskap word uitgebeeld as afhangend van die man. Dink nou maar Joy en die feit dat sy kastig nie onder Nazeem uit kan kom nie! AB wat Mymoena verneuk en daarmee wegkom en beloon word! Tim wat soos ñ bewaarder sy vrou oppas.