In die begin het ek dit geniet om 7de Laan te kyk. DIt was nogal interressant en snaaks op 'n tyd.
Die blatante gemors en "in jou keel afgedruk" Gay, Lesbies en nou "Drag" gemors is pateties verby.
Enigiemand met meer as 1 breinsel kan sien dat daar 'n doelbewuste poging is in 'n spesifieke rigting.......
Haven, plastiek baba, spieeltjie-spieeltjie aan die wand, Arend se masker etc. etc.
Asb. Raak groot. Die tydgleuf van 7de Laan is in 'n sensitiewe tydgleuf waar jong kinders blootgestel word aan hierdie walglike gemors.
Doen iets daaromtrent, asb.
'n Blote "DIe volgende episode is nie geskik vir sensitiewe kykers nie" plakkertjie doen nie meer die ding nie.....