Ek is absoluut mal oor hierdie series ek mis elke keer die omibus wat Saterdae uitgesaai word dan wil ek mal word van frustasie omdat ek nie weet wat aangaan nie dan kyk ek op computer kara sevda maar in Turks verstaan niks en die episodes volg nie altyd opmekaar nie. Ek het nie fasiliteit om dit te tape om later te kyk nie. Wens ek kan van seisoen 2 episodes 40 in subtitles kyk