Ek het die film later in die 50 tige jare gesien maar die deel waar Jamie uys haar as by die skool besoek het toe sy klas gegee het is nie in die film nie. en ook waar hy by die garage gestop het en iemand hom deur die kar venster nat gespuit het toe hulle die voor ruit van die kar wou skoon maak.