Dit is werklik 'n praktiese manier hoe om geloof in jou kinders se lewens in te bou op elke stadium van hulle lewe. Dis beslis 'n moet vir elke Kind van die Here wat 'n lewende verhouding met die Lewende God het, hoe om deur tradisies en gewoontes in die huis geloof te leef en laat leef.
Beslis die moeite werd.
Jeanette