Reviews and other content aren't verified by Google
Arendsvlei. Wat n egte ware hart reeks. Veral baie beindruk met Taili die moeder figuur. Soveel rou emosie. Dis as of jy haar egtheid kan aanvoel. Whow Pauline Aaron. Jy is great. Sal julle aanhou volg. 🙏👌😃❤️