Ek kyk graag die program en daar is baie keer n led daaruit te leer. Ek is egter geskok oor die nuutste storielyn waarom genade dood nou gaan. As jy na die gelowe kyk wat uitgebeeld word pas dit nerens in nie. Wat moet jonger kykers hiervan maak of daaruit leer. Dit kan nie goedgepraat word nie!!